Lank lewe die liefde!

by Alta Cloete 2 Kommentaar

Reza van Rooyen vat  in Volksblad van 26/03/2010 onwetend baie akkuraat saam waaroor Romanza gaan.

Kliek op Hoekom verkies jy Romanza? onder KUIER MET LESERS om haar mening te lees.

Kommentaar (2)

  1. AntwoordCindy Robertson
    O Absoluut! Die lewe sonder liefde is nie lewe nie, dis bestaan. Ek is al 11 jaar geskei, en dit word nie makliker soos jy ouer word nie, inteendeel. En as jy dink dis erg wanneer jy jonk is en almal vra of jy dan getroud is, wag tot jy geskei is! Daar word baie gegis oor wat nou eintlik fout is met jou. Maar... daar is niks lekkerder as om verlief te wees nie. Ek begin egter wonder of ek nie maar eerder met my kop moet kies as my hart nie, miskien sal dit langer hou... wat dink julle?
  2. AntwoordDirna Ackermann
    Die ou gesegde - it's better to have loved and lost than never to have loved at all - bly maar waar of hoe?

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>