Nuut in Mei!

by Alta Cloete 1 Kommentaar

’n Meermin vir Xander – Rykie Roux

Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ’n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordMadelie Human
    Dit lyk na nog een van jou treffers, Rykie! Kan nie wag nie.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>