Marietjie Welgens onthou haar mooiste dag

by Alta Cloete 0 Kommentaar

Ek het weer liefde gevind na my eerste man aan kanker oorlede is. Ek het my ander helfte by ’n Sondagskoolpiekniek ontmoet. Sy mooi glimlag is die eerste ding wat my opgeval het. Tweedens het hy, toe hy my braai-pap opgeskep het, ’n holtetjie daarin gemaak vir die lekker sousie, presies soos wat  ek daarvan hou.

Toe al het ek geweet dat ons sielsgenote kan wees.

Ons is tans vier jaar getroud en steeds dol verlief.  Is hy my inspirasie? Moet wees want ek skryf romanse.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>