Mites oor romanses

Moes jy as romanseleser al een of meer van die onderstaande beskuldigings aanhoor?

1.Alle romanses is volgens die Mills & Boon resep geskryf.

2.Alle romanses is basies dieselfde.

3.Romanses is eintlik soft porn vir dames.

4.Romanses is propvol enkelvoudige karakters, cliches en swak skryfwerk.

5.Romanses is gemorskos vir lesers en van geen blywende waarde nie.

6. Romanseskrywers is ‘n klomp ledige huisvrouens wat hul verhaaltjies in hul vryetyd aframmel.

7.Romanses is vir onopgevoede, seksueel gefrustreerde vrouens.

8.Romanses gee meisies ‘n onrealistiese beeld van die lewe.

9. Dis net ‘n maklike manier van geldmaak.

10. Enigiemand kan ‘n romanse skryf – dis doodmaklik!

Wel, volg gerus die skakel om te sien hoe jy die kritici se mond kan snoer!

http://www.romanceaustralia.com/mythsofromance.html

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>