Dit betaal om te blog …

Chanette en Alta (Marile) het agtergekom hulle blogs  is gelys as no. 15 en 13 onderskeidelik op WordPress se lys van gewildste blogs – hulle weet net nie volgens watter formule dit bereken is nie! Maar dat die blog-ding mense met gedeelde belange in kontak met mekaar kan bring, is nie altemit nie!

Kommentaar (3)

  1. AntwoordMadelie Human
    Dis 'n mooi foto, Alta! Julle twee moet julle blogs geniet. Lesers, gaan loer gerus daar in.
  2. AntwoordMari Roberts
    Hoe het julle dit uitgevind? Baie geluk.
    • AntwoordMarile Cloete
      Daar is 'n skakel waarop hul die blogs lys, maar ek kry hom nie weer in die hande nie!! Dis ook nie lekker duidelik hoe hul die lys saamstel nie.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>