Nuut van Kristel Loots!

Sjokoladesoene deur Kristel Loots is nou op die rak. Moet ook nie Aspoesterskoene misloop nie!

Sjokoladesoene: Jessie Jansen vergryp haarself aan sjokolade, want dis al wat die gat in haar toemaak. Die ene wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. En toe sien Bruno Baumann haar raak en praat haar om om model te speel in sy nuwe reklameveldtog wat op die ‘gewone’ vrou gerig is.

Aspoesterskoene: Met haar wankelende selfvertroue en versmorende skuldgevoelens moet Sarah Marius Malan met hulle reünie op Doringbaai weer in die oë kyk. Sý het hom destyds byna vernietig met die bespiegelinge wat sy ná Gertruida se dood aangeblaas het.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>