Nuut van Dina Botha: Ridder in ‘n limousine

Ridder in ‘n limousine deur Dina Botha het pas verskyn. Kliek op Proestukkies of op http://romanzalesers.wordpress.com/proe-stukkies/dina-botha-ridder-in-n-limousine/ vir ‘n lekker lusmakertjie.

Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil ’n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by wie sy werk soek, is egter een en dieselfde mens.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordNaomi Eloff
    Klink opwindend. Ek kan nie wag om dit te lees nie!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>