Nuut van Linelle Venter!

Linelle se nuutste Romanza Taal van liefde verskyn in Julie. Hou die blog dop vir ‘n lusmakertjie.

Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas.

Kommentaar (3)

  1. AntwoordMadelie Human
    Mooi buiteblad. Lyk sommer so classy!
  2. AntwoordSusan Olivier
    Stem saam Madelie, stunning voorblad.
  3. AntwoordLinelle Venter
    Ek stem saam met julle - ek's baie in my noppies!!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>