Proe-stukkie: Linelle Venter – Taal van liefde

Linelle Venter se nuutste Romanza, Taal van liefde verskyn in Julie. Kliek op die onderstaande skakel vir ‘n kort lusmakertjie: http://romanzalesers.wordpress.com/proe-stukkies/linelle-venter/

Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas.

Kommentaar (3)

  1. AntwoordMadelie Human
    Klink njammies! Kan nie wag om my gretige kloutjies op hierdie een te kry nie!
  2. AntwoordAlma Carstens
    Mmm... wat 'n mooi "smeulende" voorblad! Ek sien uit na die boek, Linelle.
  3. AntwoordLinelle Venter
    Ek sien nou eers julle comments raak! Dankie!! Ek is ook mal oor die voorblad, Alma. Dis omtrent presies soos ek my heldin voorgestel het. Madelie, ek hoop jy geniet dit. Laat weet maar.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>