Rika du Plessis gesels met ‘n manlike Romanzaleser

  1. Gaan koop jy self die romanses wat jy lees, of neem jy dit by ‘n biblioteek uit?

Nie een van die twee nie. My suster behoort aan julle Romanza-boekklub, so ek kry dit by haar.

2.  Hoekom lees jy Romanzas? Mans hou mos gewoonlik van meer “manlike” leesstof, of hoe?

    Wie het gesê ‘n man kan nie ook ‘n suiwer liefdesverhaal geniet nie? Natuurlik hou ek nog meer daarvan as dit ‘n agtergrond van spanning of speur het, maar dit is nie by my ‘n verpligting nie.

    Lees by hierdie skakel verder: http://romanzalesers.wordpress.com/lesersklets/onderhoude-met-lesers/rika-du-plessis-gesels-met-n-manlike-romanzaleser/

    Los 'n boodskap

    Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

    U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

    <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>