Biblioteke doen hul ding vir Afrikaanse skrywers

Waverley Biblioteek:

Kom geniet die bekendstelling van die Romanza-klub by Waverley Biblioteek en ontmoet die romanseskrywers
Dina Botha, Susan Olivier en Rykie Roux.
Datum: 11 Augustus 2010
Tyd: 19:00
Koste: R20,00
RSVP: 1 Augustus by waverley@tshwane.gov.za of 012 332 2172

******************

Die Setaria Biblioteek:

Kom ontmoet drie romanseskrywers by die Setaria Sosiale klub en geniet ‘n ligte middagete saam met hulle.

Ida Gräbe, Rika du Plessis en Madelie Human sal ons gaste wees by die geleentheid.

Datum: 4 Augustus

Tyd: 12:00

Koste: R30 – insluitende ‘n keuse van Hoenderlasagne of Maalvleislasagne met ‘n slaai en ‘n glasie vonkelwyn.

Kaartjies verkrygbaar by Setaria Biblioteek.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordMariëtte
    Hallo! Wie van julle gaan almal saam kom kuier, vir morele ondersteuning? ;) hehe! Dit sal lekker wees om bekende gesiggies daar te sien

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>