Nuwe romanse van Rykie Roux

Onweerstaanbare vreemdeling:
Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is ’n amperse doktor en Soois ’n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee sê.

Kommentaar (4)

  1. AntwoordMarile Cloete
    Dit klink heerlik, Rykie!
  2. AntwoordIda Gräbe
    Baie geluk, Rykie. Die voorblad is stunning en ek sien uit na die storie. Ek probeer vir jou e-pos stuur, maar dit kom telkens terug met die nota dat jou posbus vol is. Ek het maar net laat weet dat ek so 'n week laat sal wees met die manuskrip weens my vliegeksperiment in die Kaap (sien skrywersblog).
  3. AntwoordMadelie Human
    Kan nie wag nie. Geniet altyd jou stories!
  4. Antwoordanngert
    Klink na interessante karakters, Rykie. Ek vermoed dat die nutsman dalk later die haas uit die hoed gaan laat spring en al die tyd een of ander belangrike man gaan wees. Sal die boek moet lees om te weet wat hy met die dokumente wil doen.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>