Twaalfuurman: Zirkia kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.
Skuus, Adele! Ek het ’n bietjie vinnig gekyk en gedog dis ’n nuwe enetjie van Marile. Sien jou eers dit jou nuwe baba. Wel, alles wat ek hier bo gesê, geld vir jou ook. Hoop die boek is ’n groot sukses.
Kommentaar (2)