Iets om na uit te sien

Arien Lubbe se tweede romanse, Prys van liefde, verskyn in November. Hier is ‘n ekstra-kort lusmakertjie:

“Dis ʼn ver pad en ʼn langnaweek. Dink jy jy sal my dienste kan bekostig?” Sy het geen idee hoekom sy nog teen die prikkels skop nie. Diep binne haar weet sy tog dat sy gaan ingee. Hierdie man toor met haar en haar lyf. Sy kan hom glad nie weerstaan nie.

“Nie eers amper nie, maar ek belowe ek sal probeer om dit vir jou die moeite werd te maak.”

Kommentaar (2)

  1. AntwoordCindy Robertson
    Nyummy Arien, kan nie wag om te lees nie! baie geluk met jou tweede boek
  2. AntwoordArien Lubbe
    Baie dankie, Cindy. Ek hoop regtig jy geniet dit.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>