Kommentaar (9)

  1. Antwoordkristelloots
    Boek en tee? Nie boek en KOEK nie? Agge nee wat dankie! (Grrappie)
  2. AntwoordMarile Cloete
    Meer subtiel as Boek en KOEK! Is Bloemfonteiners meer subtiel as Pretorianers??? (Grrappie!)
  3. AntwoordRika Du Plessis
    Hulle wil seker maar net nie dieselfde as ons klink nie... e... onthou dis darem 'n ander provinsie ;)
  4. AntwoordBets Smith
    Aan die praters: baie sterkte vir die onderhoud. Ek hoop julle geniet dit dik stukke. Mog daar honderde ganers wees wat julle toejuig, julle op die hande dra, julle handtekening by julle afbedel en derduisende van julle boeke koop. En mog die koek heerlik wees (maar dis logies - hierdie is SA) Geniet dit!
  5. Antwoordkristel loots
    Madelie! Nee vir tee! As ek nie kan eet nie, gaan ek ook nie lees nie. Wat van southappies en leeslappies of woord en brood of tert en snert, enigiets wat vaste spyse beloof? Al is dit dan ook winkelkoekies. (Maar darem nie boek-en-snoek nie.) Maar in alle erns: mag dit 'n heerlike funksie wees en die tee-alleen lekker soet.
    • AntwoordMadelie Human
      My man het onlangs gesê Deon Meyer moet 'n manne-aand hou en dit 'n Boek en Brandewyn noem!
  6. AntwoordLendewaal
    Ha, ha! Ek glo vas dat daar iets te snoepe sal wees, anders is dit nie die Vrystaat nie. Arien het ook hoeka belowe dat sy daardie berugte sjokolade koek sal bak en saambring. Dankie vir julle ondersteuning!
  7. AntwoordArien Lubbe
    Lene, daai tjoklit koek se bestandele le in die kas en wag.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>