Nuut van Arien Lubbe: Prys van liefde

Prys van liefde verskyn in November by Lapa Uitgewers:
Anri Joubert betrap haar verloofde, Paul, in ʼn ander vrou se arms. Haar vriendin oortuig haar om wraak te neem. Anri huur ʼn metgesel in ’n slinkse plan om Paul in eie munt terug te betaal.

Kommentaar (2)

  1. AntwoordMadelie Human
    Dis 'n nice buiteblad! Hoop hierdie een bring vir jou groot dinge, Arien!
  2. AntwoordArien Lubbe
    Baie dankie, Madelie. Ek hoop ook so.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>