Nuut van Linelle Venter

Nuwe begin verskyn in Desember by Lapa Uitgewers:

Die aantreklike indringer wat Nikki de Boer met vuurspuwende swart oë wakker maak na haar eerste aand in haar nuwe huis was nie deel van haar plan vir ’n nuwe begin nie. Ruan Uys is Nikki se ongewenste nuwe huisvennoot en toets al haar selfbeheersing met sy onweerstaanbare lyf en middernag oë. Sal Ruan haar kan oortuig dat hy betroubaar genoeg is sodat Nikki hom deel van haar nuwe begin maak?

Kommentaar (2)

  1. AntwoordMarile Cloete
    Oe, dit klink alte lekker!!
  2. AntwoordLinelle Venter
    Dankie, Marile. Ek het vreeslik lekker geskryf aan al die misverstande van die twee huismaats en hoop net almal gaan lekker daaraan lees.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>