Chanette Paul op die internet

by Alta Cloete 1 Kommentaar

Chanette Paul sal op Vrydag 19 November tussen 12:00-14:00 by rooirose se internet kletskamer beskikbaar wees om vrae oor haar boeke en skryfwerk te beantwoord. Skakel van 12:00 af in en volg die maklike stappe om te registreer by www.rooirose.co.za

Kommentaar (1)

  1. AntwoordChanette Paul
    Baie dankie aan die van julle wat deelgeneem het! Dit was regtig prettig. Dankie ook vir jou deelname, Marile. Dit het amper soos 'n regte gesels gevoel!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>