Nuut van Ida Bester

Duikmaats verskyn in Desember:
Roedolf van Biljon is nie verhoudingsmateriaal nie, maar Tilda swig nogtans voor sy sjarme. Hy help haar om haar vrees vir skubaduik te oorkom, maar toe hy meer as ’n duikmaat wil wees, weet sy dit voorspel gevaar.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>