Kommentaar (1)

  1. AntwoordAnna Penzhorn
    Sophia Jy is reg, ons het 'n hele generasie vir Engels verloor. Ek hoor steeds van mense wat hulle neuse optrek vir die Afrikaanse liefdesverhaal. Tot onlangs het die insig ontbreek om verhale soos joune te publiseer - ek weet nie wie is die skuldiges nie. Ons ouer garde (die eerlikheid kom met moeite) het die vuur aan die gang probeer hou met liefdesverhale. So goed ons onder omstandighede kon. En met beperkte bronne van kennis. Ek dink nie ons weet hoeveel ons aan LAPA verskuldig is nie. Hier het 'n pad oopgegaan wat 'n opwindende wêreld vir die Afrikaanse leser en skrywer ontsluit. Doen so voort!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>