Nuut van Dina Botha

by Alta Cloete 0 Kommentaar

Resep vir liefde verskyn in Januarie 2011 by Lapa Uitgewers.

Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ‘n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>