Geseënde Kersfees!

by Alta Cloete 1 Kommentaar

Aan al ons lesers – bekend en onbekend, skrywers, nie-skrywers, aspirant-skrywers – mag jy daarin slaag om die ware gees van Kersfees raak te vat en vas te hou te midde van al die gewoel, gekook en geëet! En dit aan te gee aan almal rondom jou.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordLinelle Venter
    Hoor, hoor! Ek wens ook almal 'n fantastiese feestyd toe. Mag almal in hierdie tyd inspirasie vind wat ons deur die nuwe jaar sal dra.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>