Nuut van Elize Davies

Heeltemal seker verskyn vandeesmaand by Lapa:

Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig ís sy een.

Elize het ook vir ons hierdie week se blogfoto uit England gestuur – net om ‘n bietjie af te koel hier in die SA somer!

Kommentaar (2)

  1. AntwoordMadelie Human
    'n Baie mooi foto, Elize, en ek sien uit om hierdie boek van jou te lees. Ons het lanklaas iets van jou te lese gekry.
  2. AntwoordRika Du Plessis
    Baie mooi omslag - die meisie se oë praat met 'n mens.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>