Romanzaskrywers in Vrouekeur

by Alta Cloete 0 Kommentaar

Carla van der Spuy het met ‘n paar Romanzaskrywers gesels vir haar artikel Verlief of van lotjie getik? in hierdie week se Vrouekeur (met Kurt Darren en sy bruid op die voorblad). Die gesprek het gegaan oor wat mense (of karakters in ‘n verhaal) bereid is om op te offer ter wille van die liefde. Prettige leesstof, net reg vir Valentynsdag!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>