Kristel Loots op rsg

Kristel Loots, geliefde skrywer van talle heerlike, pittige liefdesverhale (waaronder treffers soos Sjokoladesoene) praat moreaand (Dinsdag, 22 Feb.) om 20:30 op Leeskring op rsg. Moet dit nie misloop nie – Kristel is netso vaardig met die gesproke woord as met die pen!

Kommentaar (5)

  1. Antwoordkristel
    Bloos, bloos. Kug! Kug! Ek belowe niks.
  2. AntwoordMarile Cloete
    Well done, Kristel - dit was 'n heerlike onderhoud! Was dit lewend/lewendig/live?? Het ek reg verstaan, is dit Lemoenseisoen? Ek het gewéét daar moet 'n titel met dieselfde ritme kom ...
  3. AntwoordMarile Cloete
    As jy die uitsending misgeloop het, is alles nie verlore nie. Kliek net hier: http://www.rsg.co.za/programme_meerinfo.asp?id=159943 Scroll af tot by die ‘Leeskring’ program waar Kristel se onderhoud aangekondig word. Klik dan in die ‘luister’ kolommetjie op die skakeltjie daar, dan kry jy die opsie om die program in MP3 te download, dan kan jy dit hoor op jou rekenaar.
  4. Antwoordkristel
    Dankie. "Sweet" van julle. Die ‘heavy breathing’-antwoorde was deels die gevolg van ’n onwelkome somersverkoue/griep/brongitis/dinges/afêre en deels omdat ek oor ‘hyg’verhale gesels het!
    • AntwoordMadelie Human
      Ons is trots op jou, Kristel! Knap gedaan! Lemoenseisoen klink njammies!!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>