Potgooi: Kristel Loots op rsg

Dit is vir die gewilde romanseskrywer Kristel Loots baie lekker om te skryf, maar dit kan ook soms uitputtend wees. Sy het in ‘n onderhoud op RSG aan Christelle Webb-Joubert vertel dat sy soms in haar bed wakker lê en haar bekommer oor fiktiewe mense, wat sy self geskep het, en hul denkbeeldige probleme. “Dan wonder ‘n mens hoekom jy dit aan jouself doen.” Maar aan die ander kant geniet Loots dit vreeslik om te skryf, want “dit bied dieselfde ontvlugting aan die skrywer as aan die leser – eintlik nog meer.”
Luister na ‘n potgooi van die onderhoud deur die instruksies onderaan hierdie skakel te volg: http://lapa.book.co.za/blog/2011/02/25/potgooi-christelle-webb-joubert-gesels-met-kristel-loots-oor-haar-romanses/

Kommentaar (1)

  1. AntwoordMadelie Human
    Ag Kristel, ek is sooo jaloers op die tweeluike se pragtige buiteblaaie. :-P

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>