Spanning en romanse in die Boland

Chanette Paul tree binnekort by twee geleenthede op:
Bargain Books in die Paarl 11 Maart om 14h30-15h30 by Shop 18, Paarl Mall Cecilia street Paarl
Tel 021 8630511 faks 0866 528 434
Email: paarl@bargainbooks.co.za

WOORDFEES – MOORD, LIEFDE EN PROFETE Met Chanette Paul en Valiant Swart.
Valiant Swart gesels met Chanette Paul oor haar romantiese spanningsroman Meetsnoer. In hierdie nuutste toevoeging tot die Gys Niemand-reeks val meetsnoere soms in afgryslike plekke – veral in die skadu van die Oordeelsdag. Twee bekende en gewilde skrywers en kunstenaars met baie op die hart.
12 Maart 11:00
Protea Boekwinkel
50min
Gratis Die volledige program vir die Woordfees is nou beskikbaar op LitNet by http://www.litnet.co.za

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>