Lesersblog floreer!

WordPress het laat weet dat ons Romanzalesersblog vandag net onder die 400 besoekers gehad het. Die belangrikste nuwe post se opskrif was vreemd genoeg April fool!
Nogal bemoedigend dat die onbekende geeks wat vir ons die bloggery moontlik maak, ook ‘n sin vir humor het …

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>