Liefdesroman van Kristel Loots!

Lemoenseisoen behoort binnekort op die rakke te wees:

Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, baie mooi vrou.

Kommentaar (2)

  1. AntwoordMadelie Human
    Ah, Kristel, it looks like you've done it again!
    • Antwoordkristel
      Ek hou asem op! Dat dit SOET lemoene sal wees . . .

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>