Nuut van Elsa Winckler!!

Junie is ‘n WONDERLIKE maand vir die lesers – ‘n hele paar gunsteling skrywers se boeke verskyn en Elsa is een van hulle. Kyk vir haar nuutste op die rakke.

SONDER BAGASIE – Elsa Winckler
Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem …

Kommentaar (4)

  1. AntwoordMadelie Human
    H'mm ... het net vandag my boekpakkie gekry ...
  2. AntwoordBets Smith
    Wat 'n mooie buiteblad! En die lokteks klink net so lekker. Gaan uitkyk vir hom.
  3. AntwoordElsa Winckler
    Ek hou ook van die buiteblad, hoop julle geniet dit!
  4. AntwoordRika Du Plessis
    Ek hou ook van die buiteblad.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>