Nuut van Annetjie van Tonder!

TUSSEN TWEE VURE verskyn in Julie by LAPA Uitgewers.

Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir ’n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar ’n ander rede vir dié magnetiese man se frons?

Kommentaar (2)

  1. AntwoordElsa Winckler
    Nice voorblad Annetjie!
  2. Antwoordanngert Annetjie
    Dankie Elsa. Gisteraand vir Heinz in skouspel op Kyknet gesien. Jy kan so trots voel!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>