Kristel in Vrouekeur!

Liefhebbers van Kristel Loots se boeke moet hul gou-gou haas na die naaste winkel vir hierdie week se Vrouekeur (24 Junie met Marius Weyers en Elsabé Daneel). In ‘n pragtige artikel deur Shanda Luyt vertel Kristel meer oor Lemoenseisoen, haar siening van die liefde en waar sy haar inspirasie kry.

Kommentaar (2)

  1. Antwoordkristelloots
    Pragtige uitleg. Iemand by Lapa is baie oulik daarmee. Dankie!
    • AntwoordBets Smith
      Kristel, ek stem saam: die artikel lyk pragtig! En die storie klink so interessant. Ek is net vrekbang om 'n pastoriestorie te lees, want dalk sien ek hoe dit eintlik in 'n pastorie behoort te gaan. Want ek bly sommer in 'n gewone huis.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>