Meer oor Tussen twee vure

Annetjie van Tonder vertel as volg:
“Die storie het bloot in my kop gespring toe ek in Huisgenoot se soekrubriek sien hoeveel mense hul biologiese ouers of kinders soek. Omdat my dogter verlede jaar platsak uit Amerika gekom het, na haar musiekstudie aan ‘n universiteit daar, het dit my gehelp met die heldin se beroep. Verder is dit alles verbeelding.”

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>