Chanette Paul by die Vryfees in Bloemfontein

Chanette Paul oor die laaste boek in die Gys Niemand-reeks
Plek: Eksamenlokaal 1
15 Julie 17:30-18:20
Gratis
Gesprekleier: Yolanda Barnard

Chanette Paul praat met Yolanda Barnard oor Dryfhout, haar laaste boek in die Gys Niemand-reeks. Sy vertel hoekom die reeks nou eindig en wat sy verder beoog.
Geborg deur LAPA-Uitgewers
Besoek die Vryfees se Skrywers-program by: http://www.volksbladfees.co.za/content.aspx?uid=16.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>