Nuut van Chanette Paul!

Hierdie jaar word ons lekker bederf met Chanette Paul boeke. Willemien word weer uitgegee in Augustus!!

Willemien (2e Uitgawe) – Chanette Paul
Historiese Romanse, Augustus, 2011

Willemien is ’n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid, selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy hét haar mense in die oorlog vermoor.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>