Die hygroman vs letterkundige werke op RSG

Prof Hans du Plessis het laasweek by die Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers gesê:

“‘n Goedgeskrewe romanse lewer net so ‘n groot bydrae tot die letterkunde as enige goeie digbundel of ander letterkundige werk.”

Ek stem heelhartig met hom saam. Gaan luister gerus na ‘n gesprek tussen Joan Hambidge en Elize Parker oor hierdie onderwerp wat op RSG se Leeskring op 6 September uitgesaai is.

Klik op hierdie skakel vir die potgooi:

http://www.rsg.co.za/podcast.asp

Klik dan op die MP3 skakel by Leeskring van 6 September. Onthou om jou rekenaar se klank aan te skakel.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>