Nog ‘n Veertjie in Romanza se hoed!

En daar volg Jacolet van den Berg toe in die spore van Madelie Human en Elsa Winckler deur die ATKV-Veertjie vir romanses in te palm met Lied in jou hart!

Baie geluk, Jacolet!

Uit Die Burger: “Die skryfster het daarin geslaag om ’n amper ondenkbare, onwaarskynlike situ­asie en liefdesverhouding, dié tussen ’n ­gewone Afrikaanse meisie en ’n beroemde, internasionaal be­kende sanger geloofwaardig te beskryf,” sê die beoordelaars ­Yolanda Barnard, Anna­-marie Steenekamp en Rianda Stolk.

Lees die volledige berig oor die Woordveertjies by http://www.dieburger.com/Vermaak/Nuus/Chris-Karsten-doen-dit-weer-20110909

 

Kommentaar (6)

  1. AntwoordChanette Paul
    Baie geluk, Jacolet! Hoop daar is nog baie in die pyplyn - stories en veertjies
  2. AntwoordRika Du Plessis
    Veels geluk, Jacolet, dit is 'n baie mooi prestasie.
  3. AntwoordAdele Reynders
    Baie hartlik geluk!
  4. Antwoordkristelloots
    En dan is sy nog so mooi ook! Baie geluk.
  5. AntwoordJacolet van den Berg
    Dankie almal! En Chanette, 'n spesiale dankie vir al jou insette. Dis 'n baie groot voorreg om vir LAPA te kan skryf. Die ondersteuning is ongelooflik.
  6. AntwoordBets Smith
    Jacolet, baie geluk met die veertjie in die hoed. GENIET dit!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>