Nuut van Lené de Waal!

by Alta Cloete 4 Kommentaar

Ninja in satyn verskyn in Oktober by Lapa Uitgewers:

Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir ’n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy ’n rol in haar lewe gaan speel.

Kommentaar (4)

  1. AntwoordMadelie Human
    Ek het die voorreg gehad om hierdie boek van Lené te lees en julle kan hom gerus gaan koop, hoor! Dis 'n lekker vars en opwindende storie. Baie geluk, Lené!
  2. AntwoordLendewaal
    Dankie, Madelie! Na al die geswoeg en sweet is ek regtig bly dat Jade, Rocco en die onnutsige span die lig gesien het.
  3. AntwoordRika Du Plessis
    As hy nie in my boekpakkie is nie, is hy my derde boek!
  4. AntwoordLendewaal
    Dankie, Rika! Hoop jy geniet die storie.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>