Nuut van Chanette Paul!

by Alta Cloete 0 Kommentaar

Die heruitgawe van Deborah sal binnekort beskikbaar wees:

Dis 1923. Deborah is briljant, ʼn wildewragtig en vasberade om ʼn argeoloog te word. Sy flenter in haar broer se klere rond omdat dit soveel gemakliker is. Sy en Hempies, ʼn Lemba-seun en haar speelmaat van kleinsaf, het ringmure op die nuwe buurman se plaas ontdek. Sy gaan skelmpies daarheen terug al het die buurman by haar pa gekla ná hulle eerste besoek.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>