Nuut van Alta Cloete: Geur van vervulling

by Linelle Venter 4 Kommentaar

Dis hier!!!! Alta se derde Geur boek is November op die rakke. Jy kan eenvoudig net nie dit misloop nie.

 

GEUR VAN VERVULLING – Alta Cloete

November 2011

 

In Vivien se wêreld pas Herman glad nie in die prentjie nie. Die man is te ordentlik. In haar verlede is immers ’n skande versteek. Is vergifnis en vervulling regtig so na aan mekaar?

Kommentaar (4)

  1. Antwoordkristelloots
    Ek ruik die geur van sukses en van lekker lees. Veels geluk.
  2. AntwoordMariëtte
    Kan nie wag nie! Het die vorige 2 Geure geweldig geniet.
    • AntwoordMadelie Human
      Stem met julle saam! Nice artikel hieroor in die Romansenuus gewees, Mariëtte! Hoop dit verkoop by die hope, Alta!!
  3. AntwoordChanette Paul
    'n Absolute leesplesier! Ek kan dit van harte by 'n ieder en elk aanbeveel.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>