Nuut van Thea Holland!

by Alta Cloete 5 Kommentaar

DOODGEWONE WONDERWERK deur Thea Holland sal in Desember op die rak wees:
Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie …

Kommentaar (5)

  1. AntwoordChanette Paul
    'n Heerlike storie wat ek by enigeen kan aanbeveel. Wonderlike vakansie leesstof!
  2. AntwoordSusan
    Dis omtrent tyd dat ons weer iets van Thea kry. Kan nie wag nie.
  3. AntwoordRika Du Plessis
    Sien uit daarna, Thea!
  4. Antwoordtheaholland
    Dankie! Hoop julle hou van die heldin. Sy is 'n hand vol.
  5. AntwoordMadelie Human
    Ahhh!!! Ons het sooo lank gewag vir nog een van jou. Weet sommer dit gaan pret wees.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>