Nuut van Susan Olivier!

Nog ‘n wonderlike boek vir die eerste maand van die Nuwe Jaar!

Aanloklike proposisie
Susan Olivier

René sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word…  Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.

 

Kommentaar (2)

  1. AntwoordMarietjie Welgens
    Hoop om baie binnekort jou boek te lees. Gaan dit defnitief geniet.
  2. Antwoordtheaholland
    Wanneer kry ons die proestukkie??

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>