Nuut van Mari Roberts!

LIEFDESDROOM sal binnekort op die rakke wees!

Tascha verloor tydens ’n werkvakansie op ’n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net …

 

Kommentaar (4)

  1. AntwoordMadelie Human
    Aaah!! Ons het sooo gewag vir hierdie ene! Kan sommer sien dit gaan 'n wenner wees!
  2. AntwoordRika Du Plessis
    Klink na 'n lekker ene, Mari.
  3. AntwoordBets Smith
    Sal moet uitvind of die man soos 'n Griekse god lyk (en ruik) of soos die vis-en-tjips-Griek op die hoek.Of kan jy my sommer sê?
  4. Antwoordmariroberts
    Lees die boek, Bets! Dan sê jy my,

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>