Nuut van Bernette Bergenthuin!

GLANSHELD EN DIE KOERANT-PRINSES deur Bernette Bergenthuin sal in Mei op die rakke wees!

Sonja het kon dink wat gebeur wanneer ’n gewone joernalis soos sy met ’n nasionale swemheld deurmekaar raak.
Dis net dat sy gedink het dis haar hart wat sal breek, nie andersom nie.

Kommentaar (3)

  1. AntwoordBets Smith
    Baie geluk, Bernette! Nou wonder ek net: was hierdie man A, B of C? Of verder af op die alfabet? Ek sal moet lees of hy karaktereienskappe het van enige van jou alfabethelde.
  2. AntwoordAlma Carstens
    Baie geluk, Bernette. Dis 'n pragtige voorblad en beeldskone meisie! Ek het jou vorige boek, "Lief vir jou" so baie geniet, kan nie wag om hierdie een te lees nie.
  3. Antwoordbernettebergenthuin
    Bets, Kom ons noem hom D, want as ek hom ontmoet sal ek hom nie laat gaan nie! :) Dankie Alma, dit is altyd lekker om te hoor skrywers geniet mekaar se boeke!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>