Nuut van Kristel Loots!!

Ons sien al hoe lank uit hierna en in Junie is Kristel se nuwe lekker-lees boek op die rakke!!!

EENDAGMOOI – Kristel Loots

Junie 2012

Janeke staan gevaar om haar man te verloor, en veel meer. Sy word min gespaar en daar word meer van haar verwag as redelikheid. Uiteindelik wen sy meer as waaroor sy ooit durf droom het.

Kommentaar (1)

  1. AntwoordBets Smith
    Ai Kristel, jou titels is altyd so 'mooi' - nommer pas.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>