Nuut van Dina Botha!

HAAR EIE MILJOENÊR  sal in November op die rakke verskyn!

Dianette heg groot waarde aan haar onafhanklikheid, al klop haar boeke nooit nie. Linde, haar nuwe miljoenêr-stiefbroer, vind gou uit geld het nie soveel mag wanneer dit kom by die liefde nie.   

 

Kommentaar (1)

  1. AntwoordSusan
    Jy is 'n leser se droomskrywer. Ek het nog nie eens die maand se boek in die hande gekry nie, en hier wag nog een om die draai. Doe so voort!

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>