Nuut van Marietjie Welgens!

by Linelle Venter 0 Kommentaar

Droomsmous‘n Nuwe jaar beteken nuwe boeke!!! Bederf jouself met Marietjie se nuutste!

 DROOMSMOUS – Marietjie Welgens

Romanza, Januarie 2013

Toni bevind haar onverhoeds saam met ’n buitelandse filmspan in eksotiese chalets en Namibiese sonsondergange. Die onweerstaanbare regisseur het reeds haar hart ingepalm toe hy haar uit die bloute van ’n persskandaal beskuldig.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>