Nuut van Dina Botha!

Miljoenêr van harteMiljoenêr van harte sal binnekort op die rak wees:

Robyn het nie veel erg aan die vyfsterhotel waarin sy onverwags moet tuisgaan nie, ook nie aan die kompetisie onder vroulike hotelgaste om die hoteleienaar se hart te wen nie. Al is hy hoe onweerstaanbaar.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>