Nuut van Bets Smith!

Engel sonder vlerke

Minette se laaste studiejaar ontaard in ’n  nagmerrie toe sy self moet sorg vir elke sent wat sy benodig. Sy waardeer beslis nie die enigmatiese dokter Hugo Storm se ongevraagde inmenging in haar lewe – of haar hart – nie.

Kommentaar (2)

  1. AntwoordAnnetjie van Tonder
    Klink interessant. Die dokter se van is seker nie verniet Storm nie.
    • AntwoordBets Smith
      O ja beslis nie. Dit raak redelik stormagtig.

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>