Madelie Human open die mooiste maand met die allermooiste storie.

by Monique 0 Kommentaar

Ons eie Madelie Human open die baan met ‘n heerlike nuwe Romanza, Handomkeer.

Handomkeer_Madelie Human

Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van dié wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.

Wyn en ‘n heerlike liefdesverhaal: wie kan hierdie kombinasie weerstaan?

Los 'n boodskap

Jou epos adres sal nie gepubliseer word nie.

U mag hierdie HTML tags en eienskappe gebruik:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>